Bloed en water

Tussen Stasies

As ‘n jong tiener meisie, kon ek nooit verstaan hoekom die ouer (wyser) lede in my familie so teen my vriendskappe gekant was nie. Ek onthou tot en met vandag toe my Ma en my Tannie se woorde as ons om ‘n kamp vuur sit – en ek dikbek en verveeld na my vriende verlang.

“Eendag sal jy sien my skat, dat ons nog al die jare reg was. Bloed is dikker as water, as jy een dag in die afgronde in tuimel, gaan nie een van jou maatjies in sig wees nie, maar ons gaan daar wees, ons sal altyd daar wees, ons gaan die poephole wees wat jou met ons grawe probeer uithelp”

Tot en met vandag toe, wou ek hulle nooit glo nie. Wat weet hulle? Hulle het  dan nie eers vriende nie?

VANDAG WEET EK HOEKOM!

writing-group-2

In die klein wêreldjie waarin ek grootgeword het, was my…

View original post 749 more words

Advertisements

%d bloggers like this: